Jordaan Familiebond

Beste Jordaan Naamgenoot

GESLAGSREGISTER VAN DIE JORDAANS IN SUID-AFRIKA

Het u geweet dat:

- Die Jordaans se oorsprong tot 970AD teruggevoer kan word

- Daar in 2005 meer as 33 000 Jordaan name in die genealogiese register is (Nou reeds 35 000+)

- Die skrywer en sy vrou het gedurende 1995 9500 kilometers in Europa afgelê op 'n genealogiese toer om inligting vir die boek in te samel.

Ek sal bly wees as u so gaaf sal wees om asseblief die onderstaande vraelys noukeurig in te vul. Enige ander inligting waaroor u mag beskik kan u ook invoeg. Enige afskrifte van foto's of enige iets anders van belang soos koerant uitknipsels/aktes van Jordaans wat gebruik kan word sal baie waardeer word. Stuur dit gerus aan:

Posbus 11905
Universitas
Bloemfontein
9321

Dit is nou die ideale geleentheid om 'n Jordaan Familiebond op die been te bring. (Sien Facebook) So 'n bond sal kontak tussen Jordaans bewerkstellig, saamtrekke reël en 'n nuusbrief publiseer. Dui asseblief op die onderstaande vorm aan as u belangstel.

Ek beplan om na aanleiding van ons toer gedurende 1995 'n Jordaan toergroep na Frankryk en Italië te neem om die herkoms van ons voorouers te besoek. So 'n toer beloof om baie interessant te wees vir die wat in ons herkoms belangstel.

Ek vertrou dat hierdie brief met sy gedagtes, antwoordvorm en vraelys u net so entoesiasties sal maak oor die Jordaans soos baie ander Jordaans in ons land.

Indien u ooit Bloemfontein besoek of hier verby ry, ek en my vrou is die eienaars van die B & B @ Bloem met sy eetplek Chez les Jourdan wat u moontlik kan beproef of ten minste kom koffie drink.

Jordaan groete
Marthinus Johannes Steyn Jordaan

www.mjsjordaan.co.za
navorsing@mjsjordaan.co.za

Sel: 084 577 3226
Faks: 0866 949 418

Posbus 11905
Universitas
Bloemfontein
9321


U Verwysings Nommer:  

Ja, ek stel belang om 'n Jordaan Familie Bond op die been te kry.

Volle name Posadres:
Noemnaam:
Telefoon: Faks:
Beroep: E-pos:

Ek stel daarin belang om die Jordaanfamiliebond te help bestuur Ja Nee

Dui asseblief aan hoeveel eksemplare van die volledige Jordaan boek u sou wou bestel in die toekoms.

Ja, ek wil graag 'n aansoekvorm van die Hugenote vereniging van Suid Afrika ontvang.

Naam
Posadres Kode

E-pos

 

JORDAAN VRAELYS

Naam:
Posadres en poskode:
Telefoon nommer: Werk Huis Sel
Beroep: Huistaal:
E-pos:
U volle name:
Geboortedatum: Geboorteplek:
U eggenote/eggenoot se naam en nooiensvan: Doop plek:
Haar/sy ouers se name: Geboortedatum van eggenote:
Troudatum : Plek:
Vorige huwelike:  
Naam: Troudatum: Sterfdatum: Skeidatum
Permanente saamblyverhoudings:  
Ek bly sedert
saam met
gebore op
te
U kinders  
1. Volle name Geboortedatum Geboorteplek Sterfdatum
Getroud op
met
te
e-pos
2. Volle name Geboortedatum Geboorteplek Sterfdatum
Getroud op
met
te
e-pos
3. Volle name Geboortedatum Geboorteplek Sterfdatum
Getroud op
met
te
e-pos
4. Volle name
Geboortedatum Geboorteplek Sterfdatum
Getroud op
met
te
e-pos
5. Volle name
Geboortedatum Geboorteplek Sterfdatum
Getroud op
met
te
e-pos
6. Volle name
Geboortedatum Geboorteplek Sterfdatum
Getroud op
met
te
e-pos
  Volle name Geboortedatum Sterfdatum E-pos
U broers en susters
 
 
 
 
 
U vader
U moeder
U moeder se vader
en U moeder se moeder
U vader se broers en susters  
 
 
 
 
U oupa
U ouma
U ouma se vader
en U ouma se moeder
U oupagrootjie
U oumagrootjie
U oupa grooitjie se naam
en U oupa grooitjie se moeder
Ander inligting waaroor u beskik, soos staaltjies en name van plase/strate ensovoorts wat na Jordaan verwys.