Tulbande
Tulbande word vir die vroue gemaak in die kleure van voorkeur.
Dit is ‘n goeie “koeler” keuse teenoor die dra van ‘n pruik wat te warm vir die kop is.
Dit kan met styl by al haar klere gedra word.
Die huidige koste van die tulbande is R120.00
![]() |
![]() |