Mediese Fonds

Die meeste mediese fondse oorweeg dekking. Daar word gewoonlik vir ‘n kwotasie, asook ‘n doktersbrief om die mastektomie te bevestig en voorskrif om silikoon borsies en bra’s. Ek stuur graag ‘n kwotasie aan u mediese fonds, waarna u verseker kan wees dat hul u sal vergoed. U moet dus eers vir my vergoed en dit dan van u medies terug eis.