image
image

Spesiale ingevoerde bra”s met:

Breër verstelbare
skouerbande.

Hoër neklyn.

Spesiale holtes waarin
vorms pas.

Wyer ribband vir
stabiliteit.

Wye keuse van style.

Uitstekende kwaliteit.

Amoena het verskeie borsvorms wat by elke
liggaamsbou aanpas.

The breast forms are made of soft,
transparent silicone that has a very natural
feel to it, and is inserted into the pocket of
one of the fitted bras for a discreet and
unnoticable replacement.

Amoena bra;s is ontwerp vir die behoeftes
van vroue wat ‘n borsoperasie gehad het. Die
bra’s lyk soos die wat u voor die tyd gedra
het, en is net so mooi, hoewel sekere
bykomende voordele verseker dat u meer
gemaklik voel.

image

JACOBSSTRAAT 19
UNIVERSITAS BLOEMFONTEIN 9301
EPOS: ilsejordaan@shisas.com
faks: 051 - 522 1610

19 JACOBS STREET
UNIVERSITAS BLOEMFONTEIN 9301
EMAIL: ilsejordaan@shisas.com
FAX: 051 - 522 1610