- Kamers:
(Met effek
vanaf 01/06/2011)
Enkel Kamer:
R 295
Dubbel
Kamer: R 195 pp / wat deel
Twin Kamer: R 225 pp / wat deel
Familie
Kamer (van 3): R 150 pp wat 3 deel
Familie
Kamer (van 4): R 150 pp wat 4 deel (R100pp vir
matras 5 & 6)
Kothuis (2 slaapkamer): R 225 pp / wat 2 deel
Kothuis (2 slaapkamer): R 200 pp / wat 3 of 4 deel
(R100pp vir matras 5 & 6)
Ontbyt:
R 20 - R 55 per persoon
Gaste se besoekers is welkom om ontbyt saam met hulle te geniet.
Ligte aandete: R 55 per persoon (gewoonlik bedien in
kamer)
NEEM KENNIS:
●
Geen
kredietkaart betaling van 3de party kan deur gas gedoen word nie.
●
Net so
ook geen "manual" transaksies met kredietkaarte nie.
●
Maak
seker dat u met u eie kaart betaal en dat dit agterop geteken is.
|