B & B @ Bloem (erf groote 2600 vk m / kamers in totaal 332 vk m) is in Bloemfontein in 'n stil, rustige en voëlryke omgewing geleë. 'n Gastehuis  waar die verlede weerklank vind in die kosbare klassieke meubels. 'n Gul ontbyt word in die lieflike Provensaalse styl eetkamer voortgesit (29 vk m & ontvang 16 mense). Die kamers is almal uniek en individueel en kyk uit oor die tuin. Party van die gesinskamers het kaggels. En-suite badkamers. Kothuise beskikbaar. Maklike toegang vanaf die N1. Nog foto's by kamers.

   
Statige Gastehuis  
Ingang na B & B
Ontvangs en ontbyt area

Straat aansig
Ingang van die B & B

 
 
 
 
 
 
 
 
* Semi gemeubileerde eenhede beskikbaar op 'n maandbasis in Bloemfontein.
Kontak Marthinus Jordaan by 0845773226 of tehuur@mjsjordaan.co.za.