Hierdie
is 'n volledig toegeruste tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer. Die
eienaar gaan soms weg met vakansie. Dit is gedurende sulke periodes dat
die eienaar die woonstel verhuur.
Die woonstel
is loopafstand van Koningstrand. Die lughawe, Oseanarium, restaurante
en verskeie winkelkomplekse is ook naby. Veilige parkering kan vir voertuig
gereël word.
|