 |
Ons verhuur eenmanswoonstelle,
eenslaapkamerwoonstelle, kothuise in drie- tot vyfslaapkamerhuise vir
'n verskeidenheid doeleindes. Die huise is in verskillende woonbuurte
in Bloemfontein, te wete: Willows, Parkwes, Fichardtpark, Lourierpark Westdene en Universitas. Die
elektrisiteit in die eenhede by Parkwes werk deur middel van elektroniese
rekenaarkaarte.
Die akkommodasie-eenhede
is ideaal vir langtermyn doeleindes, sowel as vir iemand wat Bloemfontein
in besigheidsverband besoek. Die eenhede kan ook vir professionele, stoor,
ontvangs, kantoor of vir ander onderhoudsredes deur instansies gehuur
word wat naby die sakekern wil wees.
|
 |
 |